History

Thursday, December 28, 2017

Paradysvy


Verbode Vugte



Sy het hom ‘n paar keer gesien, die umlungu-kind met die ezimhlophe(blonde) hare. Dit lyk so sag en krullerig en sy wonder hoe dit voel om dit te streel deur haar slanke vingers.

Sy wonder hoe ruik hy,sweet hy ook, haar ouma sê witmense stink. Sy het saam die ander meisiekinders gaan was in die spruit naby die fontein. Hulle sou water skep by die fontein later en die umlungu het nie eens in hulle rigting gekyk toe hy sy perd laat suip by die fontein nie.

Was hy blind, kan mense met hemelblou oë sien ?. Hulle het hulle karossies op die rotse gelos terwyl hulle was en plas en hy het nie eens opgemerk hulle is nakend nie.

 Sy het besluit sy moet uitvind,sy moet uitvind oor die jong man en die perd. Hy het bloots gery soos ‘n swart seun en het sy hemp om sy middel gebind en was gespierd soos ‘n swart seun met ‘n dun middel en breë skouers.

Dit het begin juk tussen haar dye en die natigheid was nie van die water of van sweet nie dit het lekker gekriewel as sy haar bene toeknyp en haar heupe heen en weer beweeg sonder dat die ander meisies sien wat sy doen.Daar was dood in die familie en sy het al haar hare afgeskeer uit respek en om te toon sy rou.

Sy het reeds twee keer aan die rietdans deelgeneem en sy wou nie meer ‘n maagd wees nie. Die ouvrouens se bangmaakstories is bog. Sy wou soos haar niggie wees wat kom kuier het uit die groot stad. Sy was geleerd en sy het haar vertel dat dit nie saak maak nie,dat dit nie aan ‘n man behoort nie dit behoort net aan haar en sy sal besluit hoe om dit te hanteer.

Haar borste was ferm en vol, sy was trots op haar fris bene en geweet die mans kyk twee maal hoe haar boude haar karos laat dans as sy heupswaaiend loop.Haar ouma en ma het haar telkens uitgejou oor die heupswaaiery en gesê sy soek moeilikheid.

Miskien is dit tyd vir “moeilikheid” in haar lewe sy kon net nie vat kry aan die mans in hulle gemeenskap nie. Hulle was bar en opdringerig en wou net vat en dreig as sy nie wou saam speel nie.

Haar pa was ‘n groot man,dit is net sy vaardigheid met ‘n knopkiere wat hulle in toom gehou het.
Sy het gewag dat hy wegry . Sy sou hom volg sonder dat hy sien.Sy het haar karos aangesit en stilletjies verdwyn en die meisies het nie opgelet nie want hulle was laf, het gelag en speel en gespot oor die wit jongman met die perd.

Sy het hom dopgehou tot by die strand waar hy reguit die branders in gallop het. Hy het af geval in die water en die teuels gegryp. Hy het sy broek uitgepluk en saam met sy hemp in sy hand gedra. Sy tekkies hy  uitgeskop voor hy die water in is.

 Hy was poedelkaal en haar hart het in haar keel geklop. Hy het die perd uit die see gelei na die bome toe en sy het weggekruip dat hy haar nie gewaar nie.Hy het die perd aan ‘n boom gehalter en sy nat klere oor takke gehang om droog te word. Sy vel was regdeur bruin gebrand.

Haar oë vas genael aan die bossie hare onder sy naeltjie waar ‘n spierwit umthondo soos ‘n seer vinger uitgestaan het sy kon nie haar oë wegdwing nie. Haar niggie het haar vertel wit mans was nie so sterk soos swart mans waneer dit daarby kom nie. Hulle het glo nie fut gehad nie en was dom en sou vining hulle saad stort en dan belangstelling verloor.

“Is hulle saad wit”?, haar niggie het net gelag. “Ja en hulle bloed is rooi net soos joune.”Soen hulle ook.?” “Ja en hulle lek en hulle sweet en kreun en raak baie opgewonde.” Haar niggie het swart mans verkies sy had nie tyd om te mors met haastige saadstorters nie . As hy nie die heel nag kon besig bly met haar nie was hy nie haar tyd werd nie.

Sy het gekyk hoe die jong man die branders inhardloop en duik en swem en baljaar. Sy het hom so beny as hy soos ‘n dolfyn op die branders gly  en hulle uitry tot op die strand. Sy kon ‘n bietjie swem haar niggie het haar in die stad in hulle swembad geleer, maar sy was steeds bietjie bang veral vir die branders wat alte woes lyk.

Sy het lank op die gras agter ‘n bossie gelê en kyk totdat hy sy hemp op die sand oopgegooi het en daarop loop lê het. Hy het op sy maag gelê met sy kop in die rigting van die see. Sy boude was ferm en songebrand en sy bene fris,nie so skraal soos sommige swart seuns nie,  dit het vir haar soos stompe voorgekom.

Sy het gewag sy wou hê hy moet omdraai en miskien aan die slaap raak sodat sy nader kon kruip om beter te sien. Na  ‘n tyd het sy aan sy asemhaling gesien hy slaap en stilweg verdwyn teug na die fontein toe. Sy moes water dra huistoe en haar ma sou haar weer skel om sy afgewaal het van die ander meisies af.

Daardie aand het sy van hom gedroom en hy was sterk soos ‘n swartman en sy moes haar lip byt om nie te skree waar sy op haar rietmat onder die kombers gelê en slaap het nie. Sy het haarself liefderyk gestreel en verbeel dit was sy vingers sy het haar tepels gedruk en verbeel dit is sy mond wat hulle sagkens  met sy lippe knibbel.

Hy het nie gestink nie al het hy baie gesweet en haar lyf was sopnat toe sy wakker skrik. Sy reuk was bewelmend soos die reuk in die negosiewinkel langs die grootpad. Dit het gemaak dat sy nader aan hom wou kom en sy het net daar besluit sy gaan hom onmoet al moes sy hom aan sy hare sleep tot by die strand.

Sy het vir ‘n tante gevra om vir haar ma te sê sy moet haar kom help met tuiswerkies. Dit sou haar tyd gee om te verdwyn en sou  haar kwytskeld van water dra. Die tante was ‘n wyse vrou en het nie baie uitgevra nie net geglimlag toe sy sê, “ek het hom gesien hy is aantreklik en so fors.”

“Moenie bang wees nie kind ons ken hom, sy ouers is goeie mense, sy pa bou ‘n polisiestasie op die dorp en baie van ons mans het werk gekry daar.”Haar tante het haar verseker haar geheim sal ‘n geheim bly en sy het haar geglo want sy was ‘n goeie vrou.

Sy het haar vertel die jongman woon ver weg in die groot stad. Hy is op skool en kuier net vir die skoolvakansie by sy ma en sal eersdags teruggaan stad toe.”Moet jou nie steur aan bogstories nie ek het in witmense se huis gewerk. Hulle was goeie mense en het my goed behandel en ek en die huisvrou was groot vriende, sy skryf nog gereeld vir my en ek vir haar. Sy het my gehelp om te leer en skryf. “Jy hoef nie bang te wees nie.”

“Ma oom Karel gee regtig nie om nie, hy het gesê ek kan elke dag kom perdry vir die vakansie.” Hy sê die perd het oefening nodig en raak lui en halsterig vandat sy seun nie meer gereeld plaas toe kom nie. “Wat maak jy die heeldag in die veld my kind?, dit bekommer my dat jy elke douvoordag verdwyn en dan eers skemer terugkom.?”

Ek het ma van die strand vertel end at daar kreef in die see is en seekatte. Daar was ook wilde piesangbome verder aan en ek het sommer ‘n vuurtjie gemaak as ek honger raak en kreef op die rotse gebraai.

Ek het ‘n aansteker en sout in ‘n toegeknoopte plastiekpakkie in my broeksak gedra. Ma het nie geweet ek dra nie onderbroek of kouse nie. My stert en voete het nooit gestink nie ek was baie in die water en het altyd langs die plaasdam in vars water afgespoel as ek van die see af kom.

Ek het haar gesê daar is niemand in die dag op die strand nie en ek het die getye en strome goed geken en was ‘n kranige swemmer. Van die swart meisies het ek nie ‘n enkele word geuiter nie. Niemand het my gepla nie en meeste van die mans het elkgeval op die skema as arbeiders gewerk.

Die strand waar ek geswem het was afgeleë en nie gewild by die mense van die dorp nie.Daar was groter strande met geriewe nader aan die dorp. Waterhaal was die meisies se werk en die seuns moes bokke en beeste oppas. Die weivelde was dieper die binnelannd in en die seuns het skaars ooit in die rigting van die see gedwaal.

Ma het ook nie geweet dat ek  kaal slaap nie. My hut was eenkant en ek het hulle skaars gesien. Die vervlakte pajamas wat sy elke termyn gekoop het,het ek net so in die plastiek weggegee as ek terug gaan koshuis toe.

Ek het nie baie van meisies geweet nie. Skaars ooit een se hand vasgehou of gesoen. Ek was aan die skamerige kant dit was ‘n frustrasie vir die meisies aangesien ek gewild was. Ek was ‘n kranige atleet,goed gebou en het boonop vir die Eerste Span rugby gespeel. Ek het baie gelees en “daaroor” ook en het myself opgelei om langer uit te hou voordat ek laat los het en ‘n tissue moes nadertrek om nie die lakens te bemors nie.

Was ‘n paar keer in die moeilikheid oor my gewildheid onder die skoner geslag en juis omdat ek romanties was en lief was om gedigte te skryf. Ek kon ook hard moer en die ouens was versigtig want ek had ‘n kort humeur.

Ek was weer voordag wakker. Het ‘n bottle sjampoo gegryp en net so kaalbas na die buitestort toe geloop om te gaan was. Daar was ‘n afskorting om en net ek het daar gestort in koue water.My tande onder die stort geborsel en die meeste water van my lyf met my hande afgevee en my T hemp en kortbroek net so aan my klam lyf aangetrek
.
Die sjampoo was my seep en haremiddel en was die minste moeite. Ek het nie seep gebruik nie. Ek het nie my hare geborsel nie en net my blonde kullebos droog geskud.My voete het ek afgedroog voordat ek voetpoeier in my tekkies gegooi het. Ek het stinkvoete met n passie gehaat maar nooit kouse gedra nie dit was net ‘n ekstra las in die veld.

Ek het haar onthou met haar naakte swart lyf en ferme borste en ronde stywe boudjies. Die gedagte aan die driehoekie het iets in my geroer en ek wou dit graag van nader bekyk. Ek was vies vir die stywe ding en hom sommer op die kop geskiet met ‘n vinger soda hy kon bedaar. Dit is sommer stront dat jy ‘n koue stort moet neem as jy spils was,het nooit vir my gewerk nie.

Ek het tot toe net kaal vroumense in tydskrifte gesien en daar was sterretjies op alles geplak en jy kon nie die mikvytjie uitmaak nie. Soos enige jong man het ek my self maar leer ontpan as die outjie te veel pla en het nie aldag verstaan hoekom hy elke oggend kliphard vir my douvoordag wou opjaag nie.

My stiefpa was ‘n rassis in merg en been. Hy het slegs werkers goed behandel omdat hy reeds gewaarsku was daaroor en sy werk as die betuurder van die polisie se bouspan sou verloor as dit weer sou gebeur dat hy werkers swak behandel..

Dit was die een rede dat ek nie oor die swart meisies in die veld gepraat het nie. Ek het probeer om nie in hulle rigting te kyk nie. Ek was bang van die grootmense sou daar aankom en dat ek in die moeilikheid sou wees. Moes die perd water gee dit was Desember dit was warm aan die Natalse wildekus. Dit was die enigste rede hoekom ek by die fontein aangegaan het vir vars water.

Die riviere en stroompies in die kontrei was bekend oor bilharzia . Die mense het in dit gebaai maar nie die water gedrink nie. Die fonteinwater was helder skoon en yskoud. Dit was so vytig meter van die waterpoel waar die meisies gewas het. Daar was ‘n groot Wilgeboom naby die fontein en ek het reguit soontoe gery op pad strand toe.

Die meisies was nie by die rotspoel nie en ek was bly denkende aan die ekstra stywe stokkie wat my vanoggend wakker gepyn het. Het eers later in my lewe uitgevind dat ek bedeeld is en dat dit voordelig  in die geselskap van sommige van die vrouegeslag is.

Ek wou by die strand uitkom dit was klaar warm. Het die perd laat drink en my T-hemp uitgetrek en om my middel gebind, soos wat my gewoonte was. Het my boeglam geskik toe ek ‘n takkie hoor kraak en die meisie kom agter die wilgeboom te voorskyn. Sy het haar karos aangehad,kaalvoet met ‘n kraalbandjie om die middle gebind,kaalbors en haar kop was skoongeskeer.

Ek het verstar sy was mooi sy was beeldskoon mooi. Sy het hoë wangbene gehad en ‘n fyn neus met vol lippe. Die gebrek aan hare het geen afbreek aan haar skoonheid gedoen nie en sy het gelimlag en my my gegroet deur vir my te waai.

Ek weet nie wat my began het nie. Ek het weggedraai sodat sy nie my hout moes sien wat alweer begin pols het nie. Ek het haar nader gewuif en met my hand op my boud geklap en beduie sy moet opspring.Ek het die perd aan die maanhaar beetgekry met die teuls in my een hand en opgespring. Ek het haar weer nader gewuif en gewys sy moet opklim.

Sy was so rats soos ‘n bokkie en ligvoetig. Ek het my hand uitgehou en sy het dit gegryp en met een beweging agter my rug op die perd se rug beland. Sy het my met albei arms om die lyf vasgegryp en daai ferm borste was soos warm pokers in my rug.

Ek het die perd met my bene gestuur en stadig laat wegloop sodat ek nie so bewus is van haar borste teen my naakte rug nie. Dit het nie gewerk nie toe gee ek hom teuls en hy laat spaander strand toe.Hy was gewoond aan die roetine en gewoond aan die pad en het nie die ekstra persoon op sy rug gevoel nie en voluit gallop.

Sy het my nog stywer vasgegryp en uitbundig gelag. Sy het dit geniet! En ek was in die twede hemel met stywe borste vasgedruk teen my rug en ek wou begin giggel maar het uitbundig gelag saam met haar en ons het die strand bestorm en soos gewoonlik het ek in die branders afgeval met haar arms nog om my lyf.

Daardie dag sal ek nooit in my lewe vergeet nie en ek sal nooit weet dat sy haar niggie vertel het dat wit mans ook sterk was soos swart mans waneer dit “daarby” kom nie. Ek was nie vernuftig nie net goed geoefen omdat ek myself geleer het om uit te hou vir lank voordat ek uiteindelik laat skiet het en ‘n vuuwerkbom in my brein ontplof het.

Daardie dag was daar meer as een vuurwerk vertoning. Ek het ‘n groot kreef uitgeduik end it vir ons op ‘n vuurjien onder ‘n rots gaargemaak.did it was heerlik. Ons het poedelkaal op die sand gesit en smul en die kreefbeentjie uitgesuig tot die sap loop ,dan het ons mekaar belek om die laaste drupel te deel. Onbeskaamd uitgehonger onbeheersd in vervulling en die lewe was mooi en die lewe was goed en verewig.

Ons was blinklyf vetrstengel en gesweet sonder dat n greintjie sand beland het waar dit nie moet nie. Ek het my blondekop tussen haar dye ingedwing en my verloor in ‘n pienk paradysvrug met my tong en vingers wat haar laat kreun het en sy my so styf vasgeknel het dat ek moes loswikkel om asem te kry.

Sy het uitasem bo op my kom lê en my hartstogtelik gesoen terwyl sy my boskaas liefderik streel. Sy was so mooi,so soet op my tong en haar geur was my begeerte. Ek het sil gelê en net diep asem gehaal. Sy het my liggies op die bors gedruk en beduie ek moet lê, ek het verstaan en haar laat begaan.

Sy het haar tong teen my bors af laat streel en hom saggies in haar mond gevat, sy het haar omgedraai gebukkend oor my met daai ronde boudjies in my gesig en ek was nou in die sewende hemel.
Hoor en sien het vergaan sy het my beheer soos ek die perd beheer het as hy wild wou begin raak. Met haar dye met haar mond met haar borste met die paradysvrugguie in my gesig, weet jy wat ?, hulle stink nie.

Sy het my op n stadige stap gevat en met haar hande op my bors teruggedruk met ‘n sagte glimlag op haar mond en donker oë wat skitter poele geskyn het. Stadig, geduldig en het my  ferm  vasgeknyp dat ek nie kon laat skiet nie.

Sy was ‘n meester en het my beheer en my na vlakke toe gevat dat ek hoog bokant die wolke sweef en die drukking het gestyg, malword gestyg en toe begin sy my ritmies  te ry sodat my lyf begin spasties ruk en  ry my al hoe harder en vinniger op ‘n malle gallop gery asof haar lewe daarvan afhang Haar sweet  het op my bors gedrup en ek was in vervoering.

Ons was beide uitasem en het gehyg en toe het ons losgebars in ‘n oerkreet. Ons het in mekaar se arms aan die slaap geraak en later, veel later orent gekom om aan te trek. 

Ek het haar by die wilgeboom gelos. Ek het haar oopmond gesoen en styf vasgedruk en op die perd geklim en weggery wetende ek sal haar seker nooit weer sien nie. Die volgende dag moes ek terug stad toe.

Ons het niks gepraat nie,nie ‘n enkele woord nie. Dit was nie nodig nie dit was perfek en dit was goed en dit was reg.

No comments:

Post a Comment