History

Charlie

Charlie


Daar is ruimte
Kom nader
Neem my hand
Asem saam
Tree vir tree
Twee vir twee
Stil en stadig
In pas
Stille
Protes
Ontsnoer
Jou siel
Verlos
Jou tong
Ons is
Ons was
Een
R.I.V
Ons
Is
Charlie


1 comment:

  1. Daar is ruimte
    Kom nader
    Neem my hand
    Asem saam
    Tree vir tree
    Twee vir twee
    Stil en stadig
    In pas
    Stille
    Protes
    Ontsnoer
    Jou siel
    Verlos
    Jou tong
    Ons is
    Ons was
    Een
    R.I.V
    Ons
    Is
    Charlie

    ReplyDelete