History

Ellen

Ellen


Vrede gevind
in die woud
langs die rivier
swiets gekoop
in die dorpie
as n kind
en later 
baie later
het ons lekker geskater
mekaar ontdek
die tyd was kort
te kort
ek onthou
elke greintjie
elke lyntjie
ons was
jonk
uitbundig
verlief verlore
ek was gebroke
verslind en onstoke
vir die heelal
in smart verval
ek kon nie
Ellen
ek moes gaan
kon nie
langs jou graf staan
n somer
van bekoring
ondekking
ontwaking
ek het nie vergeet
jy moet dit weet
dit was 82
sal nie vergeet
my geskenk
wat jy gekoop het
vie kersdag
wat nooit
vir jou gekom het
ek moes gaan
hoop jy verstaan
rus sag
my onthou
bly staan
eendag
glo ek vas
sal ons
weer
saam kan lag
rus sag





1 comment:

  1. ek moes gaan
    hoop jy verstaan
    rus sag
    my onthou
    bly staan
    eendag
    glo ek vas
    sal ons
    weer
    saam kan lag
    rus sag

    ReplyDelete