History

Stage

VerHoog
 
My volkie
maak my naar
as hulle saam is
as hulle
almal
vergaar
weet
hulle beter
op aarde
se verhoog
verkore
volk
koppies
omhoog
belowe
dan die Heer
vir ewig
en
nog n keer
sal ons
belangrik
bly
maak ons
ander
seer
kan hulle
sing
kan hulle
dans
en skree
soos
n gans
weet tog
volksvriend
jou God
jou gebod
jou keuse
jou leuse
is
altyd
vir
almal
daar
vir
almal
waar
moet nie
die Vader
dwing
om te
kies
tot jou
verlies
jou missie
is bloot
n
seepkissie
 
 
 
 


No comments:

Post a Comment