History

Rosetta

Oogknip vininnig
Snellend voort
Harde klip
Sagte hart
Verby hemel poorte
Bewusword geboorte
Boustene vergaar
Bevrore bewaar
Ewigiheid in
Besin
Arrde vergaan nie
Dood bestaan nie
My lied
Wat hoop bied
Maak sin
Diep bine in


1 comment:

  1. Oogknip vininnig
    Snellend voort
    Harde klip
    Sagte hart
    Verby hemel poorte
    Bewusword geboorte
    Boustene vergaar
    Bevrore bewaar
    Ewigiheid in
    Besin
    Arrde vergaan nie
    Dood bestaan nie
    My lied
    Wat hoop bied
    Maak sin
    Diep bine in

    ReplyDelete