Dortrecht
Dordrecht
My ma het ons in die koshuis
In Bloemfontein gesit want sy het agter haar
polisieman aan geloop
Hy het by die bouafdeling van die polisie
gewerk
Hulle het polisiestasies in verafgelee plekke
in SA gebou
Hulle het in kampe gebly met hutte en sommige
in karavane
Terwyl die bouery aan die gang was
Op die manier het ek vakansies op sulke
wonderlike
Plekke beland,maar het nie veel gesien nie
Want ons is skaars erens geneem
As ek nie die wanderlust gehad het nie
sou ek nie veel ervaar het nie.
Toe ons kleiner was is ons treinkaartjies
gestuur
Ons sou op die naaste stasie opgetel word
Dis nou ek en my sussie
Maar mens word groot en so bevind ek myself
op die langpad Dortrecht toe
ek het gehike ek het sewe dag pas gehad in die
Army
en besluit om my Ma te gaan opsoek
Ek het duim gegooi en oppad tel n ou oom en
tannie
met n
Mercedes my op en ek sit agter met n jong dame
seker hulle kleikind,en sy le met haar kop op
my skoot en slaap
ek maak ook maar asof ek slaap sommer so regop
ek hoor die Tannie praat van hoe n mooi seun ek
is
en hoe hartseer dit is date ek vir ons land moet
veg
maar sy weet nie ek veg om my korasie in toom
te hou nie
die meisiekind slaap ook nie, ek het haar met
haar trui toegemaak
en ek voel ek wil bars want sy peuter
waar sy nie moet peuter nie, uiteendelik stop
die ou oom
in die middel
van n bergpas waar hy afdraai plaas toe
en ek is verlig want iets wou bars en ek was
bang hulle kom iets agter
so staan ek toe in die middel van Killianspas, sonder n kar in sig
die Godse nag daar gestaan en geweet dit is sneeu wereld
en dit was vrekkoud maar ek was tough het my basies in 5 SAI in Ladymith gedoen gedurende die winter van 1979 en vroegdag
begin aanstap
daar was geen karre nie.
Uiteindelik het n trok my opgetel en by die
afdraai na Dortrecht toe afgelaai
Dit was n grondpad en ek het aangewals
Ek was n voetsoldaat en superfiks so dit was n
walk in the park
en waste Park was dit nie.Tussen plase en valeie
deur
Daar was stoettelers van resiesperde en ek het
my verkyk
aan die mooi diere
Ek het myle ver gestap toe n boer metn bakkie
verby kom
En my in die dorp aflaai
Was bly om ma te sien,sy het drie hutte gehad
met afskortings tussen in
Haar man was immers die groot kokkedoor en ek
is n hut gegee met n bed
Die vensters had nie gordyne en daar was niks
anders in nie
Net n bed
Dit sou my blyplek wees maar ek het nie geworry
nie
Ek het my ma gemis en ure lank met haar gesels
Tussenin het ek by n karavaan ingeloer
Daar was n pragtige jong vrou
Een van die polisiemanne se vrou
Ek het hom voorheen op n ander bouperseel
ontmoet
n frisgeboude man met bitter min tussen die ore
en nog minder tussen die bene
Hulle had nie kinders dink sy was bar
Die hele karavaan was vol Scope tydskrifte en
sy het haar dae om verveel
Deur vir my Ma te kuier
Die enkelmans het haar vermy want
haar man
kon hard donner en kon hard suip
die Woendag was sportparde,verbeel jou n spul
bouers
in die middel van nerens het Sportparade op n
Woensdag
die mans vat my saam rivier toe,hulle gaan
visvang
oudergewoonte dwaal ek weg om die wereld te
bekyk
Ek weet jy wonder hoe ek weet wat tussen sy
bene aangaan
Wel ek is n voedsoldaat ek loop met n sawwe
tred
En my oe is wawyd oop en ek is altyd op my hoede
Ek het hulle gehoor van ver af
en sag ongesiens nader geloop
Sy broek was op sy enkels ,die swart ou sinne
ook
Die swart ou was bewapen,hy nie. noem dit maar
n knipmessie. Ek het nie
Verder gekyk nie en saggies tussen die bome
langs die rivier verdwyn
Huulle was seker twee kilometers weg van die
visvangplek
en lyk almal het van my vergeet
Ek het omgesirkel en die visvangplek van die
teenpprgestelde kant genader
Hulle was besig om op te pak,daar was geen
swartman by nie
Domkrag
het my skaars raakgesien.
Wel ek moes die vogende dag weer op die pad spring
Pretoria toe anders sou ek dit nie maak voor
inklaartyd op Sondag nie
Die aand in my hut het ek n rumoer vanuit die
karavaan se rigting gehoor
Ek het weg gebly,probeer om te slaap in my
gordynlose hut
Waar die volaam seker gemaak het ek kan
duidelik gesien word
Vroegoggend opgestaan Ma gaan se ek loop vandag
maar ek wil eers in die karavaan gaan groet
Sy had net n deurskynende naghempie aan.
Ek wou loop gese ek wil net kom groet en sy het
my ingenooi
Sy het n stukkende lip gehad en n shiner op een
oog
“Hy het gistraand in die dorp geslaap en sal
nie voor laatmiddag terugkom nie,hy maak so as
hy gesuip is.”
het sy verduidelik
Sy het groot ferm borste gehad ek het voor
haar,
waar sy op die karavaanbed se rand sit
op die grond gaan sit tussen haar bene en haar
kaalvoete begin maseer
Toe ek loop het ek haar op liggies op die wang
gesoen
Sien my kakebeen was seer en my ore was warm
gevryf
toe sy my kop tussen haar dye vasgekyp het
terwyl die hele karavaan geskud het en sy saggies
Gekerm het met die duvet vasgebyt tussen haar
tande
Sodat sy nie haar passie uitskree nie.
My Ma het n traan in haar oog gehad toe ek
loop.
Ek het haar nie oudergewoonte gesoen nie ek was
bang sy kon
Ruik waar my mond net enkkele oomblikke tevore
was.
Sy het gese ek moet dorp toe stap na die
handelswinkel toe.
Die vrou daar het gese sys al my by die groot
pad gaan aflaai.
Ek loop maar Mammie en sy het vir my geglimlag
en gese
“Ek is lief vir jou jy het n man geword.”
Ek het die Sondagmiddag laat by die Barakke in
Pretoria
Aangekom. Die wagte by die hek het niks gese
nie,
hulle het net gestrek vir die Korporaal
My groen beret met die springbokkop het
Daardie effek gehad op die troepe in Pretoria
Hulle het geweet ek is n voetsoldaat
en het dit repekteer.
Langs die pad het ek aan haar gedink
Ek het later uitgevind sy was toe nie bar nie.
Sy het domkrag gelos en met n jong boer van
Dordrecht getrou
en vir hom twee seuns kort na mekaar gebaar.
Gelukkig het ek net my mond en vingers
gebruik anders was ek dalkies die pa
n ou moet versigtig wees.
No comments:
Post a Comment