History

Vlam

Vuur



Ons brand hout
Warm of koud
Verheug
Of benoud
Brand ons
Hout
Dit
Maak ons kalm
En rook
Se walm
Verbloem
Die arm
Lafenis
Vir
Die seer
Wat
Swaarkry
Omkeer
Offerhande
Los tande
Arm
Is nie skande
Was
Jou hande
Ek ken
Jou seer
Wens ek
Kan dit
Toesmeer




1 comment:

  1. Vuur
    Ons brand hout
    Warm of koud
    Verheug
    Of benoud
    Brand ons
    Hout
    Dit
    Maak ons kalm
    En rook
    Se walm
    Verbloem
    Die arm
    Lafenis
    Vir
    Die seer

    ReplyDelete