History

Korporaal

Veg



Korporaal
ek staan
kaal
ontbloot
vaderland
verdedig
red
die nasie
met n juk
van
indoktrenasie
vergewe my
my siel
is vry
ek
die woordkind
dromer
saggeaard
het
ontaard
saggevloek
hardgebak
veg ek
terug
ek
vreet
liewer stront
voordat
ek
spoeg op
my geboortegrond
Ek het
my veraai
voor die
haan kon kraai
R.1.
vasgevries
skeur
my vlees
my siel
nog kouer
as die veld
hulle weet nie
in my
wêreld
van stilte
is ek die held
rebel
kafferboetie
my
wit vel
word
my hel
eendag
broeders
as ek
groot is
sal 'n reus
ontwaak
sal ek
gal spoeg
en braak
die
skraal kind
het
 ontwaak








1 comment:

  1. rebel

    kafferboetie

    my

    wit vel

    word

    my hel

    eendag

    broeders

    as ek

    groot is

    sal n reus

    ontwaak

    sal ek

    gal spoeg

    en braak

    die

    skraal kind

    het

    ontwaak

    ReplyDelete