History

Ezimbili

Twee/two

Alan's  image touched me
it says tweemossies
like no other
image

Adam was twee
hy moes
ietsie gee
wingerdstok
moet dra
jy mag vra
trossies dra
en versap
en tap
onse pappie
Adam
rooiman
grondman
mooiman
maar 
Eva moes
 dra
swel
vervel
die
appel
was
mooi dit was
groen
dit was
rooi
nou 
moet
ons dooi
hulle twee
was een
vel en been
sorgloos
verbou
n kroos
en vul
die aarde
wes tot oos
en doet voort
suid tot noord
maar
verlang
word bang
totdat
engle sang
hulle vertroos

Our
strentgh
of two
in one
our
battle
rages on
the
vine
pine
memory
fades
in focal
length
just
us
two
they say
our sin
lives
within
we say
it is
binned
like
that one
of
death
angel
of
darkness
you loose
we
win
love
wins








1 comment:

  1. just
    us
    two
    they say
    our sin
    lives
    within
    we say
    it is
    binned
    like
    that one
    of
    death
    angel
    of
    darkness
    you loose
    we
    win
    love
    wins

    ReplyDelete